array(5) {
  ["library"]=>
  string(6) "0.0000"
  ["result"]=>
  string(6) "0.3193"
  ["book"]=>
  string(6) "0.0076"
  ["slice"]=>
  string(6) "0.0000"
  ["all"]=>
  string(6) "0.3269"
}
Hoe Om Die Perfekte Tertdeeg Te Maak - Elke Keer | Vicky Wells | StreetLib SRL | 9781547505241 | BookCapital - Capital For Books

Hoe Om Die Perfekte Tertdeeg Te Maak - Elke Keer by Vicky Wells

Hoe Om Die Perfekte Tertdeeg Te Maak - Elke Keer by  Vicky Wells from  in  category
Privacy Policy
Read using
(price excluding 0% GST)
Author: Vicky Wells
Category: Recipe & Cooking
ISBN: 9781547505241
File Size: 0.22 MB
Format: EPUB (e-book)
DRM: Applied (Requires eSentral Reader App)
(price excluding 0% GST)

Synopsis

Victoria Huis Bakkery Geheime Hello, ek is Victoria en ek is lief daarvoor om te bak. My huis is altyd gevul met die reuke van varsgebakte brood, pasteie, koeke en hartige lekkernye. Ek wil met jul deel, nie net ‘n paar resepte nie, maar die ware geheime tot suksesvolle bak. In hierdie reeks gaan ek die wenke en toertjies deel wat ek geleer het uit baie jare se tertdeeg, deeg en beslag maak. Dit is tyd om jou pakkies koek mengsels en bevrore brooddeeg. Haal die eiers, melk en meel uit en skep jou eie varsgebakte lekkernye. Hoe om die Perfekte Tertdeeg te Maak Watter beter plek om te begin as om die geheim te leer om elke keer perfekte tertdeeg te maak. Gebruik hierdie maklike, dog verbasend anderse, tertdeeg resep en jou tertdeeg sal altyd perfek wees. Volg die gedetailleerde, stap-vir-stap instruksies en jy sal elke keer ‘n heerlike, bros deeg maak. Ek sal jou selfs wys hoe om oorblywende tertdeeg stukkies te hergebruik, ongebruikte tertdeeg te stoor, blindgebakte (leë) tertdoppe te bak en meer. As ‘n spesiale lekkerny het ek my bekroonde appeltert resep, my gunstelling bottertertjie resep en instruksies oor hoe om hierdie tertdeeg te gebruik om ‘n biefstuk-en-niertjie-pastei te maak.

Reviews

Write your review

Recommended